Skip to content

Die 8 dekades van Jalalpor

apjalalpor07apjalalpor12apjalalpor16apjalalpor22apjalalpor26apjalalpor27apjalalpor30apjalalpor33aapjalalpor36apjalalpor43apjalalpor46apjalalpor49

 

apjalalpor51

Storie:  Pieter Steyn

Vlak anderkant die brug, aan die “Transvaal-kant” van Parys in die Vrystaat, staan M-Jalalpor General Dealer al vir langer as agt dekades. Pieter Steyn en Alet Pretorius het Baboo Yacoob besoek, die derde geslag wat die algemenehandelaarsaak bedryf.

Die winkeltjie kon nie in Parys staan nie weens ’n wet van die destydse Republiek van die Oranje- Vrystaat, wat Indiërs sedert 1891 in dié streek verbied het.

Selfs in die Vrystaat se kroonkolonie-tydperk ná die Anglo-Boereoorlog kon die paar honderd Indiërs in die kolonie (die aangroei was waarskynlik vanweë die Britse bewind) selfs met redelik sterk druk uit Britse regeringskringe in Londen nie daarin slaag om die wetgewing oor Indiërs ongedaan te maak nie. En só sou dit bly tot in die 1980’s, toe die wet uiteindelik deur die NP opgehef is (onder groot protes van die destydse Konserwatiewe Party).

“Maar, as ’n boer ’n plan maak, dan hét ’n Indiër ’n plan”, lag Baboo Yacoob agter sy toonbank in die winkel.

Sy hand reik na die pienk sakrekenaar op die toonbank agter hom as jy hom vra hoe oud hy
is.

Lees meer

 

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

Painting

Twitter Updates

Categories

Archives

%d bloggers like this: