Skip to content

Guy Fawkes in Soweto

061115w NUUS BEELD Guy Fawkes in Soweto.  Die dag word gevier deur die kinders van Soweto deur aan te trek soos groot mense en te sing Penny for the Guy Fawkes.  Kathlego Ramasala 10.  foto:  Alet Pretorius storie:  Pieter Steyn

 Kathlego Ramasala (10)

061115w NUUS BEELD Guy Fawkes in Soweto.  Die dag word gevier deur die kinders van Soweto deur aan te trek soos groot mense en te sing Penny for the Guy Fawkes. Londiwe Lakage (4) en Pearly Baloyi (9)  foto:  Alet Pretorius storie:  Pieter Steyn

Londiwe Lakage (4) and Pearly Baloyi (9) 

061115w NUUS BEELD Guy Fawkes in Soweto.  Die dag word gevier deur die kinders van Soweto deur aan te trek soos groot mense en te sing Penny for the Guy Fawkes.  neo mdlalozu (9).  foto:  Alet Pretorius storie:  Pieter Steyn

Neo Mdlalozu (9)

061115w NUUS BEELD Guy Fawkes in Soweto.  Die dag word gevier deur die kinders van Soweto deur aan te trek soos groot mense en te sing Penny for the Guy Fawkes.  Phunolo Letseko  (10). foto:  Alet Pretorius storie:  Pieter Steyn

Phunolo Letseko (10)

061115w NUUS BEELD Guy Fawkes in Soweto.  Die dag word gevier deur die kinders van Soweto deur aan te trek soos groot mense en te sing Penny for the Guy Fawkes. Siyabonga Nene (5).  foto:  Alet Pretorius storie:  Pieter Steyn

Siyabonga Nene (5)

061115w NUUS BEELD Guy Fawkes in Soweto.  Die dag word gevier deur die kinders van Soweto deur aan te trek soos groot mense en te sing Penny for the Guy Fawkes. Samu Zuma (3) en Nombuleno Zuma (7) en Mathabo Ramatla (8) foto:  Alet Pretorius storie:  Pieter Steyn

Samu Zuma (3),  Nombuleno Zuma (7) and Mathabo Ramatla (8) 

061115w NUUS BEELD Guy Fawkes in Soweto.  Die dag word gevier deur die kinders van Soweto deur aan te trek soos groot mense en te sing Penny for the Guy Fawkes. Samu Zuma (3) en Nombuleno Zuma (7).    foto:  Alet Pretorius storie:  Pieter Steyn

Samu Zuma (3) and Nombuleno Zuma (7)

061115w NUUS BEELD Guy Fawkes in Soweto.  Die dag word gevier deur die kinders van Soweto deur aan te trek soos groot mense en te sing Penny for the Guy Fawkes.  Mathabo Ramatla (8).  foto:  Alet Pretorius storie:  Pieter Steyn

Mathabo Ramatla (8)

061115w NUUS BEELD Guy Fawkes in Soweto.  Die dag word gevier deur die kinders van Soweto deur aan te trek soos groot mense en te sing Penny for the Guy Fawkes. Mbali Moalusi (9) en Nonhlanhla Simelane (8). foto:  Alet Pretorius storie:  Pieter Steyn

Mbali Moalusi (9) and  Nonhlanhla Simelane (8)

061115w NUUS BEELD Guy Fawkes in Soweto.  Die dag word gevier deur die kinders van Soweto deur aan te trek soos groot mense en te sing Penny for the Guy Fawkes. Zanokuhle Chauke (7). foto:  Alet Pretorius storie:  Pieter Steyn

Zanokuhle Chauke (7) 

Guy Fawkes day is celebrated a little differently in Soweto than the rest of the world.  No fireworks but kids dressing up in their parents clothing and collecting money.

Read Pieter Steyn’s story about it in Beeld.

Huppelend en singend in hul ouers se oorgroot skoene en met opgestopte boude en buuste, sing die honderde kinders “Penne-e-e-e, penny for Guy Fawkes,” en skud blik wat Jool-studente na amateurs laat lyk.

In Soweto, en ander townships in Suid-Afrika, word daar nie klappers en vuurwerk geskiet om Guy Fawkes te vier nie. Die kinders trek hul ouers se klere aan, grimeer hulle en vaar die strate in met enige hol ding – van ’n plastiek spaarvark tot ’n leë dooswynboks – en vra geld.

“Dit is al báie jare ’n tradisie,” vertel die 61-jarige Patrick Mahlangu. “Ons het dit gedoen toe ek klein was en my ma en pa toe hulle klein was.”

Hy sê die idee is maar uit armoede gebore omdat daar nie geld vir vuurwerk was nie.

“Die legende wil dit hê dat die mense Guy Fawkes wou vier. Hulle het êrens gehoor die man het hom vermom, toe trek hulle snaaks aan en hou ’n tipe van ’n karnaval in die strate en samel terselfdertyd ’n paar rand in.”

Volgens Mahlangu moet die kinders sing of dans voordat jy geld gee.

“’n Paar van hulle spaar dit, maar die meeste gee dit uit op lekkers en lekkernye by die skool,” lag hy.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

Painting

Twitter Updates

Categories

Archives

%d bloggers like this: