Skip to content

News images: June/July

210615w NUUS BEELD Yoga at the Fort wat saterdag by Fort Schansckop by die Voortrekker monument gehou is met 'n DJ wat musiek gespeel het.  Sowat 30 mense het deelgeneem.  Eon Swiegers was die instrukteur.  foto:  Alet Pretorius NUUS-NOORD storie:  Seugnet van Zyl

Yoga at the Fort.  A group of about 30 people joined an early morning Yoga class at Fort Schanskop.

160615w NUUS BEELD n Brand het Dinsdagmiddag by die Waltloo-depot in Silverton, Pretoria, waar onder andere brandstof en voertuie gestoor word, uitgebreek. Volgens Johan Pieterse,  woordvoerder van die Tshwane-nooddienste, het motorbande en van die stadsraad se groen asblikke omstreeks 14:00 die middag aan die brand geslaan.  Die bande en asblikke word buite aan die kant van ‘n oop veld langs die depot se geboue gestoor.   Die Tshwane-nooddienste se brandbestryders het gespook om te keer dat die vlamme die depot se geboue bereik.     Swart rookwolke was kilometers ver sigbaar.  ’n Skare mense het aan weerskante van die pad saamgedrom.   Pieterse het gesê die oorsaak van die brand was waarskynlik weens ‘n veldbrand wat oor die palissade-heining gespring het.   Die metro se diensvoertuie, elektriese toerusting en brandstof word by die depot gestoor.  Daar is ook ‘n vulstasie en ‘n gasstoor op die depot se gronde, wat ‘n groot brandgevaar inhou.    Die brand was teen omstreeks 16:00 onder beheer.    foto:  alet Pretorius NUUS-NOORD storie:  Leanne George

Fireman in action at a fire at a Waltloo depot  in Silverton, Pretoria.

220615w NUUS BEELD Brand by 'n tak van Telkom in Hercules straat in Capital Park.   Toerusting op 'n skrootwerf het aan die brand geslaan en die veld om dit ook aan die brand gesteek.  Tshwane Nooddienste was op die toneel.  foto:  Alet Pretorius NUUS-NOORD storie:  George Germishuys

Fire at a Telkom site in Pretoria North.

030715w NUUS BEELD Putco bus wat vanoggend op geskiet in in Solomon Mahlangu straat net buite Mamelodi. Die taxi bestuurders is ongelukkig omdat Autopax hulle roetes oorneem.  4 mense is glo raakgeskiet.  3 passesiers en die bestuur.  foto:  Alet Pretorius NUUS-NOORD storie:  Leanne George

Bullet hole in a Putco bus.  A gunman opened fire on the bus full of commuters early morning in Mamelodi. There is a ongoing strike by Taxi owners about the new bus company using routes in Mamelodi.

210615wnuus beeld skelms gevang in haarhof straat nadat hulle iemand van die lughawe gevolg het.foto alet pretorius  storie:hanti otto

The bodies of 2 suspected robbers lie next to a car in the Moot, Pretoria.

150615w NUUS BEELD The plane of Sudanese president Omar al-Bashir taking off from Waterkloof airforce base at around 11.45.  foto:  Alet Pretorius NUUS-NOORD storie:  Erika Gibson

The plane of Sudanese president Omar al-Bashir taking off from Waterkloof airforce base at around 11.45

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

There was an error retrieving images from Instagram. An attempt will be remade in a few minutes.

Twitter Updates

Categories

Archives

%d bloggers like this: