Skip to content

People of Nepal

0198 0199 01100 01101 01102 01104 01105 01106 01107 01108 01109 01110   01113

 

01112

01111

020515w NUUS BEELD In Kathmandu gaan die lewe aan ten spyte van die aardbewing.  Baie geboue en huise is vernietig maar die grootste skade is in die gemeenskappe in die berge.  Die area is baie onbegaanbaar en dit kan dae se stap vat om te kom by vervoer.  Mense vermoed dat baie beseerdes eers later in Kathmandu gaan aankom.  foto:  Alet Pretorius NUUS-NOORD storie:  Erika Gibson

01116 01117 01118

050515w NUUS BEELD Gift of the Givers het vandag na Kaule village gegaan om basiese gesondheidsdienste aan te bied na die aardbewing verlede week.  Verskeie huise in die area is verwoes en meeste mense slaap nog buite.  Daar is 3 mense dood in die dorpie.  Almal van 1 familie.    foto:  Alet Pretorius NUUS-NOORD storie:  Erika Gibson

01120 01121 01122

 

Drie dae ná ’n 7.8 aardbewing Nepal op 25 April getref het, het ons na Katmandoe vetrek. Die dodetal van dié aardbewing staan nou op meer as agtduisend en amper agtienduisend mense is beseer.

Ons het verwag Katmandoe gaan plat wees. Groot dele van dié stad is egter nie beskadig nie. Dit is grootliks ouer dele van die stad en ouer geboue wat verwoes is. Sekere gebiede is totaal verwoes. Baie geboue wat gebly staan het is beskadig en is onveilig om te betree.

Baie Nepalese bly steeds in tente nadat hulle huise verwoes is en omdat hulle naskokke vrees. Hierdie tente is in oop gedeeltes van die stad opgeslaan en van dié wat gered is was hierheen gebring. Ander bly uit vrees op die grondvloere van geboue. Die nood vir skeiling is groot, veral met die reënseisoen wat oor ’n paar weke begin. Vandat ons vertrek het, het swaar reën uitgesak wat toestande vererger het. Buite Katmandoe was daar ook groot verwoesting.

Die Nepalese het ons hartlik verwelkom waarookal ons gekom het. Mense wat so baie verloor het, het ten spyte van alles nogsteeds aangebied wat hulle kon. Katmandoe is ’n kleurvolle stad met vriendelike mense.

Nepal was Dinsdagoggend (12/05/15) weer deur ’n reeks aardbewings getref. Die grootste hiervan was 7,4.

Lees op Netwerk24 van die aardbewing.

 

 

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

There was an error retrieving images from Instagram. An attempt will be remade in a few minutes.

Twitter Updates

Categories

Archives

%d bloggers like this: