Skip to content

Miss Gay 2014: Queen of Queens

apmissgayeersterust10 apmissgayeersterust13 apmissgayeersterust17 apmissgayeersterust24 apmissgayeersterust41 apmissgayeersterust44 apmissgayeersterust46 apmissgayeersterust52 apmissgayeersterust59 apmissgayeersterust61 apmissgayeersterust63 apmissgayeersterusta2 apmissgayeersterusta7 apmissgayeersterusta12 apmissgayeersterusta16 apmissgayeersterusta23 apmissgayeersterusta27 apmissgayeersterusta29 apmissgayeersterusta43 apmissgayeersterusta48 apmissgayeersterusta52

 

Storie deur Hanti Otto:

Die eerste stap na volwaardige vrouwees is ’n ordentlike push-up-bra.

Sjarmanté Diamanté deel dié geheimpie terwyl sy haar lippe vlamrooi inkleur.

Rondom haar is nog drag queens gehul in auras van konsentrasie en transformasie.

Vals wimpers, onderlaag, naellak, sykouse, laag op laag maskara.

En rooi lipstiffie. Want dit laat jou tande witter vertoon.

Dit was nou die Saterdagaand ’n miernes van ’n getittewytin die aantrekkamer van Club BelAir in Eersterust, in die ooste van Pretoria.

Dit was die Miss Gay 2014: Queen of Queens-skoonheidskompetisie.

“Where gentlemen become ladies for the night,” lees die advertensieplakkaat.

Die klub was van vroeg reeds gepak met homoseksuele, heteroseksuele en almal wat lus was vir ’n goeie kuier.

Hoe noem ’n mens hulle?

Lees Hanti se storie in Beeld verder. 

px

Advertisements

1 reply »

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

Motion@ Scaffolding

Twitter Updates

Categories

Archives

%d bloggers like this: