Skip to content

Aardklop 2013 – macbeth.slapeloos

macbeth.slapeloos

Macbeth, bloedige gesant van die staat en generaal in die Skotse Leër, swig onder druk van sy ambisieuse vrou en pleeg koningsmoord. Soos voorspel, word hy as koning gekroon, maar om die mag te behou verg meer en meer bloed. ’n Groeiende opstand en ’n gewete wat knaag, laat die verhouding tussen man en vrou verbrokkel. Macbeth kan nie slaap nie. Sy vrou kan nie wakker bly nie en slaapwandel deur die gange van die kasteel. ’n Koorsdroom van ’n produksie wat die temas om liefde, mag, eie gewin en goedgelowigheid oopvlek. Met Dawid Minnaar, Anna-Mart van der Merwe, Jana Cilliers, Antoinette Kellermann,
Stian Bam, Charlton George, Ludwig Binge, Edwin van der Walt en Senzo Madikane. Teks: William Shakespeare. Vertaling: Eitemal. Verwerking: Marthinus Basson en die geselskap. Regie en ontwerp: Marthinus Basson. Vervaardiger: Hugo Theart/TEATERteater. ’n Clover Aardklop-produksie aangebied in samewerking met Kunstekaap. Ondersteun deur die Dagbreek Trust en Standard Bank. Borgskap vanaf Rustenbosch Gastehuis (Stellenbosch). Première.

aardklop21

aardklop20

aardklop19

aardklop18

aardklop17

aardklop16

aardklop15

aardklop14

aardklop13

aardklop02

aardklop01

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

Painting

Twitter Updates

Categories

Archives

%d bloggers like this: