Skip to content

Aardklop 2013 – Land van skedels

Land van skedels

Land van skedelsis ’n ruimtelike drama wat kyk na die Anglo-Boereoorlog en veral na die konsentrasiekampe. Saam met die groep gesoute akteurs word die horlosie teruggedraai na 1899 – ’n tyd wat die swaarkry, dapperheid en vasberadenheid van ’n volk vergestalt. Alida Badenhorst het die volgende oor haar ervaring in die kamp gesê: “If you enter the camp, it feels as if God has forsaken you.” Met onder andere Tinarie van Wyk Loots, Albert Maritz, Grant Swanby, Wilhelm van der Walt en Magdalene Minnaar. Teks en regie: Nicola Hanekom. Vervaardiger: Haas en Kaas. Musiek: Braam du Toit. Klankontwerp: James Webb. Choreografie: Fiona du Plooy. Moontlik gemaak deur kykNET enDie Burger. Première. Aanspraakmaker op die AngloGold Ashanti/Aardklop-Smeltkroesprys. Gehoorlede moet asseblief warm klere saambring.

aardklop11

aardklop10

aardklop09

aardklop08

aardklop07

aardklop06

aardklop05

aardklop04

aardklop03

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

Painting

Twitter Updates

Error: Twitter did not respond. Please wait a few minutes and refresh this page.

Categories

Archives

%d bloggers like this: