Babbel, die slotstuk in Nicola Hannekom se buitelug-trilogie, opgevoer in Pretoria. Die stuk het 6 Kannas gewen by KKNK.
Met: Met Stian Bam, Neels van Jaarsveld Brian Webber, Tinarie van Wyk Loots, Bronwyn van Graan, Brendon Daniels, Gretha Brazelle, Mark Elderkin, Lerato Motshwarakgole, Carishma Basday and Jacques Theron.
Lekker pics Alet!#3 is my gunsteling!
Thanks! Myne ook
Wel #4 is ook nogal pretty cool..