Skip to content

STYX



Wiebke Holm is al bekend vir haar ongewone “eksperimente” in fisieke teater en in die produksie Styx span sy saam met vriende wat sy tydens haar studies in Berlyn raakgeloop het – Antje Töpfer en Florian Feisel van Duitsland en Morgan Daguenet van Frankryk.

Styx word beskryf as ’n “dodelike vertoning van kontemporêre poppespel vir volwassenes” en soos die titel suggereer, het dit die dood as tema.

Volgens Holm gebruik hulle stokke as rekwisiete wat in die vertoning beendere voorstel.

“Dit gaan oor die oomblik van doodgaan en wat tydens die proses gebeur.

“Die dood is ’n universele tema en dit is die een oomblik wat almal gaan beleef – wanneer jy teenoor die dood staan.”

Hoewel fisieke dood allereers die tema is waarna in die vertoning gekyk word, is daar ook elemente van ’n nuwe fase en verandering, wat dikwels ’n subtema van die dood in literatuur is.

“As gevolg van die dodedans en die beelde in die stuk is dit egter definitief nie vir kinders nie.”

– Anna-Retha Bouwer BEELD

Advertisements

1 reply »

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

Washing day #Pretoria #Pretoria

Twitter Updates

Categories

Archives

%d bloggers like this: