Skip to content

Kmad.com









Dis ’n besonderse gawe om jou lyf só te kan laat praat dat dit ander se hartsnare roer.
En dis presies wat ’n groepie bekende sowel as opkomende choreograwe verlede week met hul verbeeldingryke en tegnies uitdagende uitvoering, Bloudruk 2, reggekry het.
Pretoriase dansliefhebbers is bederf met dié enkelvertoning deur die dansgeselskap Kmad.com verlede Woensdag in die Breytenbach-teater in Sunnyside. Beeld-fotograaf Alet Pretorius en haar kamera het gaan kyk na die werk van choreograwe soos Adele Blank, Mieke Swanepoel en Jeanette Ziady.

Advertisements

1 reply »

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

Jacuzzi Sunday Painting

Twitter Updates

Categories

Archives

%d bloggers like this: